Joanna Field - Silwer Maan

Jy moet van my weg gaan vir 'n lang tyd
Hoe kan ek jou vir altyd by my hou?
Ja almal weet dat niks ons twee kan skei nie, jy leef hier binne my
En ek leef binne jou

Silwer maan, silwer maan, silwer maan, ek is eensaam
Silwer maan, silwer maan, silwer maan, moenie weg gaan
Silwer maan, silwer maan, silwer maan, ek moet voortgaan
Ek is so lief vir my dapper held
Ek is so lief vir jou

Lank is hierdie dag want ons neem afskeid
Skryf vir my 'n brief en dink aan my
Gee my weer jou glimlag en 'n soentjie, ons liefde sal soos nou
Vir ewig voortbestaan

Silwer maan, silwer maan, silwer maan, ek is eensaam
Silwer maan, silwer maan, silwer maan, moenie weg gaan
Silwer maan, silwer maan, silwer maan, ek moet voortgaan
Ek is so lief vir my dapper held
Ek is so lief vir jou

Ek is so lief vir my dapper held
Ek is so lief vir jou

Written by:
Gina Tielman, Hartmut Schairer, LOUISE TIELMAN-DE LA CROIX

Publisher:
Lyrics © BMG Rights Management

Lyrics powered by Lyric Find

Joanna Field

Joanna Field

View Profile