Marthie Nel Hauptfleisch - Wag Vir Reen
Wag vir reën
Vers 1:Ek Wag vir reën
Ek soek die druppels op die pad
Maar daar is geen
En al die hoop wat gister nog daar was
Het verdwyn in die hitte van die dag
En ek wag en ek wag
Vir reën
Vers 2: En as die stiltes
hier om my raas en my laat dors
na wat moet wees
Onthou die storms maak riviere vol
Laat harte see toe dans
En ek wag en ek wag
Vir Creën
Vers 3: Ek verstaan jy sê
dis die riviere wat die see laat volloop
Dis die riviere wat die dinge laat reg loop
Vir jou, dis wat ek wil hê vir jou
En ek wag en ek wag
Vir reën
Koor:Want ek is 'n swerwer wat nie kan wag nie.
Die kruispad het gekom
En jy is 'n swerwer wat lank reeds oppad is
Opsoek na water wat moet am kom
En voor nooi nog onbekende plekke,
‘n lafenis van mense Wat saam wil kom
Brug: En as al jou dromme dan volloop
met als wat jy wil hê
Onthou daars bruisende vryheid
in die see wat voor jou lê,
wat voor jou lê
Koda: want jy is ‘n swerwer
En ‘n swerwe loop alleen
Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics powered by Lyric Find