Marthie Nel Hauptfleisch - Wie Sal Jou Kon Liefhê Soos Ek?
Wie sou jou kon liefhê soos ek?
Kom lê hier in my liefde
Wie sou jou kon liefhê soos ek?
Skuil in my karos van liefde
Ek glo in liefde
Wat so lekker met my kop kan mors
Ek glo in jou
‘n Duisend soene op my lyf kan los
En ek nooi die maan en ek nooi die son
Versamel die sterre in die lug
Vanaand sal ons waak oor jou
Ja ons sal waak oor jou
Wie sal jou kan liefhê soos ek?
Kom lê hier in my liefde
Wie sou jou kon liefhê soos ek?
Skuil in my karos van liefde
Ek glo in liefde
Wat so lekker met my kop kan mors
Ek glo in jou
‘n Duisend soene op my lyf kan los
En ek nooi die maan en ek nooi die son
Versamel die sterre in die lug
Vanaand sal ons waak oor jou
Ja ons sal waak oor jou
Maar wie sal jou kan liefhê soos ek?
Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics powered by Lyric Find