Marthie Nel Hauptfleisch - Wie Sal Oor My Waak

Wie sal oor my waak?

A: Ek waak oor jou soos ‘n moeder
Jy roep my naam en ek is daar
Maar wie sal dan oor my waak
Wie sal oor my waak?

B: Die verlede, die hede
Die toekoms wat gaan, verbygaan
Dis my lewe, my hele wese
En net jy wat bly staan
Mmmm m net jy wat bly staan

C: En soms wil ek vasskop en rebel leer
Teen al die roe tine: jy’s in be heer
Soms wil ek klein word
En saam kom inklim

D: Want in jou wiegie maak alles weer sin
Mmmm net in jou wiegie maak alles weer sin.

Written by:
MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Publisher:
Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics powered by Lyric Find

Marthie Nel Hauptfleisch

Marthie Nel Hauptfleisch

View Profile