Vredelust Worship - Wolke

As Hy kom op die wolke
Van die hemele
Elke oog sal Hom sien
Elke tong sal bely
As Hy kom op die wolke
Van die hemele
Elke knie sal voor Hom buig
Ons Koning regeer
Ooo ooo ooo
Ooo ooo ooo
Ooo ooo ooo
Op die wolke
Met die septer
In sy hand
En as Hy kom op die wolke
Kom Hy om ons te kom haal
Op die wit perd
Met die septer
In sy hand
Here Jesus U is almagtig
Ons getroue krag
Elke nasie sal buig voor U
Want die hemel is oop
Die hemel is oop
As Hy kom op die wolke
Sal die vyand val
Here Jesus ons Verlosser
Immanuel
Here Jesus U is almagtig
Ons getroue krag
Elke nasie sal buig voor U
Want die hemel is oop
Die hemel is oop
Here Jesus U is almagtig
Ons getroue krag
Elke nasie sal buig voor U
Want die hemel is oop
Die hemel is oop
Ja die hemel is oop
Die hemel is oop
Ja die hemel is oop
Ooo ooo ooo
Ooo ooo ooo
Ooo ooo ooo

Written by:
Anneke Human, Clement Martin

Publisher:
Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics powered by Lyric Find

Vredelust Worship

View Profile