Kurt Darren - Yes! Jy's Die Een

'n Man staan hier
Net 'n anker sonder 'n boot
'n Duisend vrae
Maar ek soek nog na die antwoord

Ek loop en kyk nog rond toe
Sien ek jou gesig
Ek het stil gaan staan
Die son breek deur die mis

Yes jy’s die een waarvoor ek wag
Yes jy’s die een jy maak my dag
My lippe soek jou mond en my hart wil jou die hemel wys

Yes jy’s die een ek gaan jou vang
Yes jy’s die een ek is jou man
En voor vanaand verby is gaan ek en jy die sterre tel

Hou op soek
Want ons is vir mekaar bedoel
Ek kannie wag
Om jou arms om my te voel

Wie nie waag nie sal
Jou hart mos nie kan wen
So ek vat my kans
Ek staan voor jou en sê

Yes jy’s die een waarvoor ek wag
Yes jy’s die een jy maak my dag
My lippe soek jou mond en my hart wil jou die hemel wys

Yes jy’s die een ek gaan jou vang
Yes jy’s die een ek is jou man
En voor vanaand verby is gaan ek en jy die sterre tel

Yes jy’s die een waarvoor ek wag
Yes jy’s die een jy maak my dag
My lippe soek jou mond en my hart wil jou die hemel wys

Yes jy’s die een ek gaan jou vang
Yes jy’s die een ek is jou man
En voor vanaand verby is gaan ek en jy die sterre tel

Yes jy’s die een waarvoor ek wag
Yes jy’s die een jy maak my dag
My lippe soek jou mond en my hart wil jou die hemel wys
My lippe soek jou mond en my hart wil jou die hemel wys

Written by:
MARC BRENDON, WALTER GERKE, MICHAEL HANNES, DON KELLY

Publisher:
Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics powered by Lyric Find

Kurt Darren

Kurt Darren

View Profile
Vat My, Maak My Joune Vat My, Maak My Joune